Pienkvoet-Pret Stellenbosch/Somerset

Ontmoet Milde, die Pienkvoet-Pret tannie in Stellenbosch

Vanaf my eerste jaar wat ek Onderwys begin studeer het was dit my droom om eendag ‘n Pienkvoet-Pret te besit. Lewe het egter aangegaan en na 7 jaar het die geleentheid presies op die regte tyd in my lewe oor my pad gekom wat my net wys die Here se tyd is altyd perfek.

“FUN FACTS”

  • Ek het n B.Ed graad en was n grondslagfase onderwyseres
  • Voor ek begin skoolhou het was ek n lugwaardin vir emirates 
  • Ek geniet dit om te draf in my vrye tyd. 
  • Ek verkies tee bo koffie. 
  • My guilty pleasure is karaoke.

    “Elke mamma moet Pienkvoet-Pret oorweeg want dit is ‘n wonderlike “bonding” tyd vir ‘n mamma en haar baba. Dit is defnitief n hoogtepunt van ‘n mamma se week om hierdie kwaliteit-tyd saam haar baba te kan spandeer.”

    Kontak my om jou eerste GRATIS les te bespreek!

    11 + 1 =

    For we live by faith, not by sight.

    2 Corinthians 5:7