50 Diere flitskaarte / 50 Animal Flash Cards (Eng & Afr)

Alle winste van die verkoop van hierdie produk word geskenk aan Daybreak house

“Daybreak House is a safe haven for vulnerable babies; helping them towards a brighter tomorrow. We provide care and love for abandoned, neglected and vulnerable babies who are in need of a permanent loving family.”

50 Diere flitskaarte gereed om gedruk te word by die huis..

  • Sluit in 50 diere flitskaarte
  • PDF dokument uitgelê op A4 gereed om gedruk te word
  • Aankoop sluit beide Afrikaanse en Engelse Flitskaarte in

Alle winste van hierdie verkope word geskenk aan liefdadigheid.

50 Animal Flash Cards

  • Includes 50 Animal Flash Cards
  • PDF document laid out on A4 ready to print
  • Download includes both Afrikaans and English flash cards