Mamma & Baba Olympics

In die gees van die opkomende Olimpiese Spele sal ons sosiale media tema vir Julie SPEEL wees.

Die Olimpiese Spele vind plaas 26Julie -11Augustus.

Ek het ook gedink dit sal oulik wees om in julle klasse vir 4 weke lank (vanaf 15Julie tot 9 Augustus) ‘n lekker vinnige speletjie te speel met die ma’s en babas. Dit word dan hul Mommylympics en Babylimpics genoem. Dit kan as ‘n ysbreker gedoen word voor die klas begin, of as ‘n aktiwiteit gedurende die les (en dan word ‘n ander aktiwiteit net daarmee vervang)

Onthou om vir die ma’s te sê hierdie is regtig net in die gees van die Olimpiese Spele en dat ons juis nooit kompetisie tussen ons ma’s of babas wil hê nie.

Onthou dis nie verpligtend nie. Dit sal wel baie goeie bemarking wees en gebruik gerus hierdie # as jul post:

#Paris2024
#OlympicDay
#RoadToParis2024
#LetsMove
#Paralympics
#OlympicGames
#Olympics
#ParisOlympics

Gee vir elke pappa 'n sertifikaat. Druk op A4 karton.

Druk uit op A5 karton en druk baba se hande hierop af. Jy kan ook stukkie magneet agterop plak.

Laat 22-36 maande babas self pasta plak

Druk op A4 karton en druk dan handjies in verf af op beide kante van die skoenlapper se lyf

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Lekker idees

Lekker idees

Knip vooraf patroon van beertjie uit met boodskap binne.
Hul plak net ogies en pom pom op.

Gee vir elk so 2 beskuite so:

Laat 22-36maande babas klein stukkies droë wors in ‘n mini-sosatie stokkie ryg en dan vir pappa gee.

Maak vir elke pa so ‘n trokkie en vir die “vrag” sit jy 2 stukkies
droë wors op.

Nadine se oulike hande en voete afdrukke:

Mussies met leerinsetsel:

Ma’s bring so 2 weke voor Vadersdag ‘n effekleurige T-hemp, sakdoek of voorskoot vir pa saam. Buite word dit dan geverf. Sit materiaalverf in verskillende kleure in polistirienbakkies. Kinders kan self handjies daarin druk en dan afdruk op materiaal. Ma kan net iets by verf soos “My pa is die beste”. So, onthou verfkwassies ook. Sit sommer ‘n plat stuk karton (soos die binnekant van ‘n bierboks) binne in die T-hemp sodat die verf nie deurslaan agtertoe nie. Ma’s moet tuis eers die lap gaan stryk voor dit die eerste keer gewas word

Pakkie chips met 'n kaartjie aan

Rympies

Oulike rympies om te doen Junie maand (of die maand wanneer jul Pappadag hou)

(Laat babas handjies klap terwyl hul die rympie sê)

 Help my pappa

Ek help graag my pappa
as hy die motor was.
Dan hou ek die tuinslang
met altwee handjies vas.
Pappa sê hy wens ek is groot
dan kan ek al die grassnyer stoot.

Thank you Daddy

Daddy is my special friend –
The two of us are buddies,
I really love the things we do –
“Thank you” to my Daddy.

Ek en pappa speel

Pappa tel my op sy nek
Pappa skeer met my die gek
Pappa vang my as ek spring
My pappa is die beste ding!

Big hug

One big, two big, three big hugs,
Four big, five big, six big hugs,
Seven big, eight big, nine big hugs,
Ten big hugs for Daddy

It’s your day!

Daddy, it’s your day!
Daddy, it’s your day!
It comes around just once a year,
So celebrate and give a CHEER
‘Cause daddy it’s your day!

Gee vir elke pappa 'n sertifikaat. Druk op A4 karton.

Druk uit op A5 karton en druk baba se hande hierop af. Jy kan ook stukkie magneet agterop plak.

Druk uit op A5 karton en druk baba se hande hierop af. Jy kan ook stukkie magneet agterop plak.

Laat 22-36 maande babas self pasta plak

Druk op A4 karton en druk dan handjies in verf af op beide kante van die skoenlapper se lyf

Druk op A4 karton en druk dan handjies in verf af op beide kante van die skoenlapper se lyf

Laat 22-36 maande babas self pasta plak

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Gee vir elke pappa 'n sertifikaat. Druk op A4 karton.

Druk uit op A5 karton en druk baba se hande hierop af. Jy kan ook stukkie magneet agterop plak.

Druk uit op A5 karton en druk baba se hande hierop af. Jy kan ook stukkie magneet agterop plak.

Laat 22-36 maande babas self pasta plak

Druk op A4 karton en druk dan handjies in verf af op beide kante van die skoenlapper se lyf

Druk op A4 karton en druk dan handjies in verf af op beide kante van die skoenlapper se lyf

Laat 22-36 maande babas self pasta plak

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Laat jou 22-36 maande babas die dassie versier met stukkies kreukelpapier, knopies, blinkers, fruit-loops ens.

Kaartjies

Druk uit, lamineer en gee saam met ‘n sjokelade, pakkie neute, biltong, droë wors of pakkie lekkertjies

Saam met ietsie soets

Gee as ‘n kaartjie saam met ‘n ysie

Gee as ‘n kaartjie saam met ‘n ysie

Gee as ‘n kaartjie saam met ‘n “Fizzer”of kougom:

Gee saam met ‘n doughnut:

Gee vir elke pappa saam met ‘n sakkie koffie/hot chocolate. Of ‘n papier koppie met hot chocolate/koffie (koop by Makro.) Pappa trek net dekseltjie af, gooi kookwater by en roer.

Gee saam met toffies

Gee vir pappa saam met ‘n fluitjie

Gee as ‘n kaartjie saam met ‘n “highlighter”:

Gee saam met ‘n klein karretjie:

Gee saam met ‘n pakkie vuurhoutjies

Gee saam met ‘n pakkie vuurhoutjies

Gee saam met 'n paar kouse.

Vul ‘n ballon met meel, teken ‘n gesiggie op en gee vir elke pappa die stresbal met die volgende by:

Gee as ‘n kaartjie

Gee as ‘n kaartjie

Gee saam met ‘n paar Lego’s

Gee saam met ‘n paar Lego’s

Gee saam met ‘n paar Lego’s

Gee saam met ‘n paar Lego’s

Gee saam met ‘n botteltjie koeldrank

Gee saam met ‘n botteltjie koeldrank

Gee saam met popcorn

Gee saam met popcorn