wat is pienkvoet-pret?

Pienkvoet-Pret bied al vanaf 2000 uitstekende Afrikaanse mamma-en-baba/kleuter ontwikkelings & stimuleringsklasse aan. Die aandag, liefde en sorg wat elke ‘franchise’ eienaar aan haar ouers bied, maak van Pienkvoet-Pret ‘n baie prettige en besondere afspraak. English moms and babies more than welcome!

besoek ons blog…