Welkom by Pienkvoet-Pret

Mamma-en-baba/kleuter ontwikkelings & stimuleringsklasse

31 takke landswyd

Jou eerste les is gratis

Open 'n franchise

Is jy die volgende Pienkvoet-Pret tannie?

Wat is Pienkvoet-Pret

By Pienkvoet-Pret leer mamma en baba speel-speel saam. Hierdie is ‘n spesiale weeklikse ontwikkeling- en stimuleringsafspraak wat mamma en baba se band versterk terwyl beide sommer nuwe maats in die proses maak. Ons speel ook graag in Engels – English moms and babies more than welcome!

Vind meer uit