Ons digitale klassies loods binnekort …

Woon jy in die buiteland of op die platteland? Of werk jy dalk voltyds? Mis jy uit op al die pret van Pienkvoet-Pret klassies?

Dan is jy op die regte plek . . .

Ons wil jou graag uitnooi om die eerste een te wees wat weet wanneer PVP DIGI se digitale klassies loods!

Voltooi jou kontakbesonderhede hieronder asook watter Pienkvoet-Pret franchisee jou verwys het!

ONS wil graag PIENKVOET-PRET se fantastiese aktiwiteite WÊRELDWYD NA MAMMAS EN BABAS NEEM EN hul laat deel RAAK VAN PVP DIGI.

Word deel van PVP DIGI se waglys

* indicates required