Lente Lekkerte – Wie se skaduwee is hierdie?

Lente Lekkerte – Wie se skaduwee is hierdie?

Laai jou pienkvoet se gratis aktiwiteit af en knip die prentjies uit en help jou peuter om dit by die regte plek te pak.  Vat een prentjie weg en vra jou peuter of hy kan onthou watter voorwerp nou weg is. Herhaal dit met al die prente. Sodoende oefen ons jou peuter...
Pret met klei

Pret met klei

Mammas, gebruik hierdie maklike resep vir klei en ons gratis reënboog ontwerp om jou pienkvoet se handspiertjies te versterk en te leer van kleure. Meng die bestanddele saam om ‘n lekker klei te vorm: 2k Meelblom, 30ml Aluim (kry by apteek)  125ml...
Lente Lekkerte – Blommepret DIY

Lente Lekkerte – Blommepret DIY

Knip die blompatrone uit. Gee vir jou peuter 4 pom-poms of knope en 4 gesnyde strooitjies,  vuurhoutjies of tandestokkies en laat hy die blompatroon probeer pak soos op die prentjie. So oefen ons die fyn spiertjies en hand-oog koordinasie. Laai jou gratis...
Gratis Vrouemaand geskenkkaartjies

Gratis Vrouemaand geskenkkaartjies

Mammas, laat daardie vriendin wat altyd daar is vir jou en jou aanmoedig en inspireer, spesiaal voel hierdie Vrouemaand met ‘n geskenkie en een van ons gratis geskenkkaartjies. Laai nou jou gratis Vrouemaand geskenkkaartjies af! Laai jou gratis ontwerp hier...
Gratis wegneemkoffie plakker

Gratis wegneemkoffie plakker

 Mammas, bederf ‘n vriendin hierdie maand met ‘n wegneemkoffie … “women’s month edition!” Al wat jy hoef te doen is om ons gratis koffie/tee plakker aft e laai, te druk, uit te sny en op ‘n wegneemkoffie te plak. Hierdie is die perfekte manier om ‘n vrou wat jou...