die pienkvoet-pret blog…

Gratis Paaseier Aktiwiteit

Gratis Paaseier Aktiwiteit

Mammas, vandag bederf ons julle met nog ‘n GRATIS aktiwiteit ... Laai jou gratis aktiwiteit hier af INSTRUKSIES: Laai jul gratis paaseiers af en knip hul uit.Skommel dit en vra jou pienkvoet om die regte kleure bymekaar te pas. Vir meer aktiwiteite wat fokus op jou...

Gratis Paasfees Inkleurblaaie

Gratis Paasfees Inkleurblaaie

Mammas, om Paasnaweek te vier (en die lewe vir julle makliker te maak) deel ons met julle ‘n GRATIS Paasfees inkleurblaaie om te doen saam met jul ouer pienkvoet maatjies …  Voordele van inkleur: fynmotoriese vaardighedeHand-Oog koördinasieBou konsentrasie en...

Lente Lekkerte – Wie se skaduwee is hierdie?

Lente Lekkerte – Wie se skaduwee is hierdie?

Laai jou pienkvoet se gratis aktiwiteit af en knip die prentjies uit en help jou peuter om dit by die regte plek te pak.  Vat een prentjie weg en vra jou peuter of hy kan onthou watter voorwerp nou weg is. Herhaal dit met al die prente. Sodoende oefen ons jou peuter...

Pret met klei

Pret met klei

Mammas, gebruik hierdie maklike resep vir klei en ons gratis reënboog ontwerp om jou pienkvoet se handspiertjies te versterk en te leer van kleure. Meng die bestanddele saam om ‘n lekker klei te vorm: 2k Meelblom, 30ml Aluim (kry by apteek)  125ml...

Lente Lekkerte – Blommepret DIY

Lente Lekkerte – Blommepret DIY

Knip die blompatrone uit. Gee vir jou peuter 4 pom-poms of knope en 4 gesnyde strooitjies,  vuurhoutjies of tandestokkies en laat hy die blompatroon probeer pak soos op die prentjie. So oefen ons die fyn spiertjies en hand-oog koordinasie. Laai jou gratis...

Gratis Vrouemaand geskenkkaartjies

Gratis Vrouemaand geskenkkaartjies

Mammas, laat daardie vriendin wat altyd daar is vir jou en jou aanmoedig en inspireer, spesiaal voel hierdie Vrouemaand met ‘n geskenkie en een van ons gratis geskenkkaartjies. Laai nou jou gratis Vrouemaand geskenkkaartjies af! Laai jou gratis ontwerp hier af

Gratis wegneemkoffie plakker

Gratis wegneemkoffie plakker

 Mammas, bederf ‘n vriendin hierdie maand met ‘n wegneemkoffie … “women’s month edition!” Al wat jy hoef te doen is om ons gratis koffie/tee plakker aft e laai, te druk, uit te sny en op ‘n wegneemkoffie te plak. Hierdie is die perfekte manier om ‘n vrou wat jou...

Gratis sneeuman vorms aktiwiteit

Gratis sneeuman vorms aktiwiteit

Mammas, laat jou kleintjie van vorms leer met hierdie prettige (en gratis) sneeuman aktiwiteit! Kleuters (2 jaar en ouer) sal hulself gate uit geniet terwyl hulle speel-speel leer hoe om vorms uit te ken en hul visuele diskriminasie ontwikkel. Laai jou GRATIS...

Leierskap by die huis

Leierskap by die huis

Leierskap by die huis webinar Deur Annatjie van Zyl “Jou verhouding met jouself gee die toon aan vir elke ander verhouding wat jy het.” – Carol M Barret Leierskap is nog altyd sinoniem met die werksomgewing, maar as jy ‘n leier by die werk is, is jy dan nog steeds een...

Hoekom onafhanklike speel belangrik is

Hoekom onafhanklike speel belangrik is

Salome van Wyk Spelterapeut & Eienaar van Flourish BEd(UP) BEd Hons(UP) MA Psych(NWU) Volg haar op Sosiale Media Mammas, in ons eerste Mamma Siesta (ons "live" gesprekke op instagram waar ons met kenners gesels oor die onderwerpe waaroor julle ons die meeste vra,...

Pssst pappas … Moedersdag DIY 1 – Blompot & pom-poms

Pssst pappas … Moedersdag DIY 1 – Blompot & pom-poms

Pappas, hierdie jaar se Moedersdag gaan verseker ‘n interessante een wees, en ons weet dat jul dit graag spesiaal wil maak vir die mamma in jul huis. Daarom het ons besluit om met julle ‘n paar idees (en aktiwiteite) te deel wat julle saam met jul kinders kan doen om...

A realistic self-care strategy for moms

A realistic self-care strategy for moms

Self-care is one of the topics we as mothers, all know about, but so rarely implement in our lives on a consistent basis. At times our limited action regarding self-care may even add fuel to the firewood of self-doubt and the constant nagging question “Am I a good...

Easter Peek-A-Boo

Easter Peek-A-Boo

Mamas, we know that this Easter may not be exactly what all of us had in mind … however that doesn’t mean that it can’t be the best Easter yet! This month, alongside all our other @home activities we’ll also be sharing Easter activities you can enjoy with...