Kinders wat byt is GEEN GRAP nie!

Kinders wat byt is GEEN GRAP nie!

Byt word gesien as normale gedrag vir kinders tussen 0 en min of meer 2 jaar oud. Maar, alhoewel hierdie gedrag as “tipies” of “normaal” vir hierdie ouderdomsgroep gesien word, beteken dit nie dat dit AANVAARBARE gedrag is nie en daarom moet...