Tandekry is GEEN GRAP nie!

Tandekry is GEEN GRAP nie!

Tandekry is wraggies nie vir sissies nie!  Dit kan vir die baba/ peuter wat tande sny sowel as die ouers ewe uitdagend wees.   Daar is 5 stadiums van tandekry wat met 20 primêre babatandjies begin. Babas begin gewoonlik hul eerste tandjies rondom 6 maande sny,...
Hoe dissiplineer ek my baba / peuter?

Hoe dissiplineer ek my baba / peuter?

Wanneer jou 1-jaar oue kind skree vir ‘n lekkerny of kos rondgooi is dit baie moeilik om te weet HOE mens dit moet hanteer.  Dit kan mos nognie nodig wees om ‘n 1-jarige al te moet dissiplineer nie, of kan dit???  Terwyl taktieke soos “time out” of die...
Gratis Paasfees Aktiwiteite

Gratis Paasfees Aktiwiteite

Mammas, vandag bederf ons julle met GRATIS Paasfees Pret! INSTRUKSIES: Prettige Paasfees aktiwiteite vir die kleintjies Plak plakkers op die kolle in die kruis. (Laai hier af)Laat jou kleinding gom op die Paaseier kolle smeer en verskillende teksture in elke kol plak...
Gratis Paasfees Inkleurblaaie

Gratis Paasfees Inkleurblaaie

Mammas, om Paasnaweek te vier (en die lewe vir julle makliker te maak) deel ons met julle ‘n GRATIS Paasfees inkleurblaaie om te doen saam met jul ouer pienkvoet maatjies …  Voordele van inkleur: fynmotoriese vaardighedeHand-Oog koördinasieBou konsentrasie en...