Mammas, vandag bederf ons julle met nog ‘n GRATIS aktiwiteit …

Laai jou gratis aktiwiteit hier af

INSTRUKSIES:

  1. Laai jul gratis paaseiers af en knip hul uit.
  2. Skommel dit en vra jou pienkvoet om die regte kleure bymekaar te pas.

Vir meer aktiwiteite wat fokus op jou kleintjie se ontwikkeling, sluit aan by jou naaste Pienkvoet-Pret tak (of ons digitale klasse @pvpdigi wat binnekort loods).