Gratis Paaseier Aktiwiteit

Gratis Paaseier Aktiwiteit

Mammas, vandag bederf ons julle met nog ‘n GRATIS aktiwiteit … Laai jou gratis aktiwiteit hier af INSTRUKSIES: Laai jul gratis paaseiers af en knip hul uit.Skommel dit en vra jou pienkvoet om die regte kleure bymekaar te pas. Vir meer aktiwiteite wat fokus op...
Gratis Paasfees Inkleurblaaie

Gratis Paasfees Inkleurblaaie

Mammas, om Paasnaweek te vier (en die lewe vir julle makliker te maak) deel ons met julle ‘n GRATIS Paasfees inkleurblaaie om te doen saam met jul ouer pienkvoet maatjies …  Voordele van inkleur: fynmotoriese vaardighedeHand-Oog koördinasieBou konsentrasie en...