Mammas, om Paasnaweek te vier (en die lewe vir julle makliker te maak) deel ons met julle ‘n GRATIS Paasfees inkleurblaaie om te doen saam met jul ouer pienkvoet maatjies … 

Voordele van inkleur:

  1. fynmotoriese vaardighede
  2. Hand-Oog koördinasie
  3. Bou konsentrasie en fokus

Laai jou gratis inkleurblaaie hier af