Pienkvoet-Pret Germiston
Tania
germiston@pienkvoetpret.co.za
082 806 1587

Ontmoet Tania, die Pienkvoet-Pret tannie in Germiston
My Pienkvoet-Pret avontuur sal in April 2025 begin maar die droom is al baie lank in my hart. Ek glo die Here het vir my n hart gegee vir mamma’s en baba’s en ek het n passie om te sien hoe beide floreer. Pienkvoet-Pret bied die ideale geleentheid om baba’s en peuters die beste begin in die lewe te gee.
“FUN FACTS”
-
Ek hou van morsige speletjies
-
Ek help graag waar ek kan
-
Ek het altyd koue hande en voete
-
Ek is mamma van 3
-
Ek drink baie koffie
“Elke mamma moet Pienkvoet-Pret oorweeg want Vir baba en peuter is speel gelyk aan leer, en deur die aktiwiteite van Pienkvoet-Pret leer ons deur speel. Dis ook n geleentheid vir vriendskap en gemeenskap vir mamma’s en versorgers.”
To the world, you are a mother, but to your family, you are the world. – unknown