by PienkvoetPret | Apr 22, 2022 | Uncategorised
Byt word gesien as normale gedrag vir kinders tussen 0 en min of meer 2 jaar oud. Maar, alhoewel hierdie gedrag as “tipies” of “normaal” vir hierdie ouderdomsgroep gesien word, beteken dit nie dat dit AANVAARBARE gedrag is nie en daarom moet...
by PienkvoetPret | Apr 11, 2022 | Blog
Tandekry is wraggies nie vir sissies nie! Dit kan vir die baba/ peuter wat tande sny sowel as die ouers ewe uitdagend wees. Daar is 5 stadiums van tandekry wat met 20 primêre babatandjies begin. Babas begin gewoonlik hul eerste tandjies rondom 6 maande sny,...
by PienkvoetPret | Apr 4, 2022 | Blog
Wanneer jou 1-jaar oue kind skree vir ‘n lekkerny of kos rondgooi is dit baie moeilik om te weet HOE mens dit moet hanteer. Dit kan mos nognie nodig wees om ‘n 1-jarige al te moet dissiplineer nie, of kan dit??? Terwyl taktieke soos “time out” of die...
by PienkvoetPret | Feb 14, 2022 | Uncategorised
Content provided by Mental Health Foundation. Visit www.mentalhealth.org.uk
by PienkvoetPret | Jan 28, 2022 | Uncategorised
Mammas, hier is ‘n gratis dokument om jou te help met vars idees vir jou kleinding se kosblik!
Recent Comments