by PienkvoetPret | Jun 25, 2019 | Blog
Dis ‘n groot eer om myself voor te stel aan al die mammas en pappas by Pienkvoet-Pret Silver Lakes. Ek het al ’n paar van julle ontmoet en ek is vreeslik opgewonde om die res van julle en jul pienkvoete te ontmoet. Ons kinders is soos skatte – ons moet hulle bewaar en...
Recent Comments