Vandag is die dag! Pienkvoet-Pret Dagbeplanner

Dis soms moeilik om alles wat ‘n ma moet doen in een te dag in te pas. Wees pro-aktief en sit 15 minute op sy voor jy gaan slaap of wanneer jy opstaan om jou dag te beplan. Dit kan die wêreld se verskil maak en jou help om jou prioriteite vir die dag te identifiseer.

Laai jou eie Pienkvoet-Pret Dagbeplanner af by hierdie skakel: Pienkvoet-Pret Dagbeplanner (142 downloads)

No Comments Yet.

Leave a comment

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better