Liefie week
Ons vier graag Liefie-week die week van 14 Februarie.

  • Nooi mas uit om die liefde te kom vier in daardie week. Gebruik die nuwe template om hul uit te nooi.
  •  Jy gaan presies ‘n klas doen soos altyd, dalk net met 1 of 2 aktiwiteite met iets rooi of pienk of iets met harte doen.  AL die aktiwiteite in jou les hoef glad nie by die tema te pas nie.
  • Die idee is nie om “over the top” te gaan nie. Hierdie hoef nie ekstra uitgawes te wees nie. Jy vra nie ekstra geld vir hierdie nie. Almal kan rooi/wit/pienk aantrek.
  • As ysbreker – mas moet vertel hoe sy haar man ontmoet het en gee ietsie kleins vir die ma. wat die langste getroud is. Wees sensitief as daar dalk egskeidings is.
  • Vra hul om hul beste wenke vir ‘n gesonde huwelik te deel.
  • Vra ma’s om hul en dogtertjies se tone rooi of pienk te verf vir die klas (net vir ‘n oulike foto).
  • Moet asb nie ‘n ekstra fotograaf reël vir hierdie week nie- neem hul buite met jou selfoon af in ‘n groep.

Uitnodigings

Rympies

Gebruik Yolandi se oulike rympie en kielie baba met ‘n veer:

Lyfie klein,
lyfie fyn,
ek soen en soen my Valentyn!

Soene op jou voet

Soene op jou voet,
soene op jou nek,
soene op jou magie
en ‘n soen op jou oop bek!

Een soentjie hier, een soentjie daar

Een soentjie hier, een soentjie daar. Op jou nek, op jou oor, op jou wang, oral maar.

Nee wag, nog een, ek’s nog nie klaar. Sommer op jou neus nog ‘n paar.

Idees vir jou klas

  • Doen Barney se “I love you “- liedjie of die liedjies aan jou gegee vir ‘n aksie/gym/instrumente liedjie tydens Liefie week. “Valensong” op Dropbox is ook oulik.
  • Doen rooi of pienk as kleur vir die week.
  • As jy ‘n tekstuur in ‘n skinkbord doen, teken ‘n hartjie daarin bv in poeier of meel.
  • Gooi skeerroom en rooi verf in Ziplock sakkie. Seël goed. Laat babas meng.
  • Gee hartjie-skuimpies/koekies/broodjies met stokkies in om uit te trek en daarna te breek en te eet.
  • Draai hartjie koekies toe wat hul self moet oopmaak.
  • Sit stokkies in ‘n deurgesnyde aarbei en laat hul stokkies uittrek en dan aarbei eet.
  • Druk stokkies in waatlemoen hartjies. Laat uithaal en terugsit. Laat hul dan die waatlemoen breek. Of haal pitte uit waatlemoen harte met ‘n tweezer.

    22-36 maande

    Verander toiletrol in harte. Laat hul in verf druk en dan harte op papier/karton/koerantpapier druk.

    Marilee het voete in ‘n hart vorm gedruk

    Speel met plakkers

    Tamsin se voetafdruk idees

    Tamsin se voetafdruk idees

    Druk hartjie broodjies uit. Laat hul tamatiesous of aarbei konfyt op smeer.

    Versier koekies met rooi versiersuiker.

    Teken harte op DC fix en laat kleintjies voorwerpe daarop plak en aftrek.

    3-6maande: Volg hartjie-papierbord

    Laat hul stokkies uit hartjie klei of hartjie sponsies trek

    Laat hul stokkies uit hartjie klei of hartjie sponsies trek

    Laat hul stokkies uit hartjie klei of hartjie sponsies trek

    Laat hul hartjie marshmallows ryg

    Haal hartjies uit skeerroom

    Monya se 3-6maande klas

     Vries water met pom poms in ‘n hartjie yshouer. Gee vir elk in ’n bakkie om mee te speel tot dit smelt of oor te skep in koppies met lepels. Of vries ‘n groot hartvorm met pom poms in en laat hul daarmee buite in ‘n skottel of watertafel speel. Lekker vir buitespel.

    22-36 maande:

    Laat hul self pom poms of knope op die wasgoedpennetjie plak en dan ogies plak. Gebruik die template vir elke ma of pa so kaartjie.

    Maak ‘n towerbottel vir elk met rooi voorwerpe in

    Charolize

    Charolize

    Charolize

    Charolize

    Yolandi Haasbroek

    Yolandi Haasbroek

    Plak hartjie plakkers vir aktiwiteite

    Monya

    Marilee

    Helene

    Helene se fees buite

    Helene se fees buite

     Laat hul rooi voorwerpe soos boontjiepitte in bottels gooi

    Pret met verf

    Laat hul in rooi teksture speel

    Laat hul in rooi teksture speel

    Tekstuurbak met rooi of pienk voorwerpe in.

    Laat hul in rooi teksture speel

    Laat hul in rooi teksture speel

    Paadjie na klas toe

    Paadjie na klas toe

    Geskenkidees:

    Gebruik jou templates. Druk kaartjies en lamineer, of laat druk plakkers.

    Gebruik jou template en druk plakkers of lamineer. Plak op houertjie se deksel en vul met rooi slym. Gebruik eers as sensoriese aktiwiteit in die klas. Gee huistoe.

    Gebruik jou template en gee vir elk saam ‘n bakkie met ietsie soets in..

    Gebruik jou template en gee vir elk saam met 'n Oreo.

    Rooi/pienk gekleurde kondensmelk met ‘n verfkwassie by as “bodypaint”

    Gebruik jou templates. Druk kaartjies en lamineer, of laat druk plakkers.

    Gebruik jou template en gee vir elk ‘n stukkie waatlemoen in ‘n bakkie.

    Gebruik jou template en gee vir elk ‘n stukkie waatlemoen in ‘n bakkie.

    Gebruik die template en gee saam met ‘n kasie

    Gebruik die template en gee saam met ‘n klein bakkie jellie

    Charolize se mooi bederf

    Fotohoekie

    Aktiwiteite

    Druk uit, lamineer en plak op ‘n bierboks. Knip die gat uit. Sit die bierboks plat op die grond neer en laat baba ‘n bal of voorwerpe in die gat gooi.

    Plak stewig vas op ‘n skinkbord met breë selotape. Gee nou enige tekstuur soos jellie, tamatiesous, skeerroom, poeier of Purity om oor die appel te smeer. (moenie huistoe gee nie, gebruik vir al jou klasse)

    Verf baba se voet rooi. Druk baba se voet af binne hartjie

    Verf baba se voet rooi. Druk baba se voet af binne hartjie

    Laat baba rooi stukkies papier plak binne die hartjie

    22-36maande klas:
    Laat baba die verskillende helftes bymekaar pas

    Laat baba die “cupcake” versier met pompoms, plakkers of lamineer dit en laat baba versiersel daaroor smeer

    Laat baba die “cupcake” versier met pompoms, plakkers of lamineer dit en laat baba versiersel daaroor smeer

    Kaartjies

    22-36mnde: laat hul pom poms of knope op ‘n wasgoedpenne plak asook klein bewegende ogies. Gee saam met kaartjie vir mamma.

    Laat hul pompoms op ‘n wasgoedpennetjie plak en dan ogies. Gee saam met kaartjie vir pappa
    Gee as ‘n kaartjie saam met ‘n klein sakkie suiker of sit net as ‘n bord op vir mammas by die koffie/tee tafel buite
    Gee as ‘n kaartjie saam met ‘n klein sakkie suiker of sit net as ‘n bord op vir mammas by die koffie/tee tafel buite
    Gee as kaartjie saam met ‘n balletjie
    Gee saam met lemoensap buite of saam met ‘n lemoen om huistoe te neem
    Gee saam met lemoensap buite of saam met ‘n lemoen om huistoe te neem

    Druk uit en gee saam met ‘n klein bakkie spookasem of botteltjie borrels.

    Gee as kaartjie saam met ‘n toffie-appel
    Gee as kaartjie saam met ‘n toffie-appel

    Druk uit en gee saam met ‘n klein bakkie waatlemoen

    Druk uit en gee saam met ‘n kasie

    Druk uit en gee saam met ‘n klein bakkie spookasem of botteltjie borrels.

    Plak op houertjie se deksel en vul met rooi slym. Gebruik eers as sensoriese aktiwiteit in die klas. Gee huistoe.
    Plak op houertjie se deksel en vul met rooi slym. Gebruik eers as sensoriese aktiwiteit in die klas. Gee huistoe.
    Gee saam met ‘n klein bakkie jelly
    Gee saam met oreos

    Gee saam met

    met lekkertjies/suigstokkies

    Gee saam met

    met lekkertjies/suigstokkies

    Gee saam ‘n muffin

    Gee saam ‘n muffin

    Gee saam ‘n muffin