Liedjies van ons erfenis

September is Erfenismaand in Suid-Afrika - ons vier mos braaidag of hoe? En wat is 'n braai dan nou sonder goeie agtergrondmusiek?

Of jy nou voor jou pienkvoet se geboorte na Afrikaanse musiek in jou motor geluister het of nie, één ding is verseker - iewers in jou mamma-wees avontuur gaan jy luidkeels saam met jou kleinding van ons kindertreffers in die kar, in die bad of in 'n konsertsaal saam sing.

Die FAK, tannie Carike, Sonja Herholdt, ag die lys is eintlik té lank om op te noem. Ons het so paar van ons gunstelinge gekies. Kyk of jy hulle nog ken en onthou?

Siembamba

Die Padda wou gaan opsit

Aai-aai die Witborskraai

Dapper Muis

Daar kom die Alibama

By Pienkvoet-Pret vorm musiek 'n groot deel van ons program om beweging, ritme en luistervaardighede in pienkvoete te ontwikkel. Bespreek gerus jou GRATIS les by jou naaste tak hier.

No Comments Yet.

Leave a comment

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better