Knip die blompatrone uit. Gee vir jou peuter 4 pom-poms of knope en 4 gesnyde strooitjies, vuurhoutjies of tandestokkies en laat hy die blompatroon probeer pak soos op die prentjie. So oefen ons die fyn spiertjies en hand-oog koordinasie.
Laai jou gratis blommepret-patrone hier af
Recent Comments