Kersfees

  • Oktober, November en Desember maand kan die Kersfeesliedjies op jou liedjielys as gim-, aksie-of instrumenteliedjies gebruik word.
  • Die kersverhaal kan tydens storietyd vir 22-36maande voorgelees word.
  • Jou klas kan versier word volgens die Kersfeestema, maar ALLES bo vat-hoogte!
  • Jou ma’s kan die heel laaste week of tydens die Kersfees partytjie servette/tydskrifte/klein R50 geskenkies toedraai en onder mekaar uitruil.
  • Kinders en ma’s kan volgens die kerstema aantrek met hoede/kerstinsel.
  • Vervang in hierdie tyd aktiwiteite in jou les met een van die idees in hierdie dokument wat by die Kerstema pas. Jou hele les hoef nie die Kerstema te wees nie.

Kerspartytjie

  • Aan die einde van die jaar (verkieslik al in November) hou jy ‘n groot Kerspartytjie vir al die ma’s. Hierdie dien ook as jul afsluiting vir die jaar.
  • Dit kan ook op ‘n Saterdag plaasvind sodat die pa’s kan saamkom.
  • Indien dit baie ma’s en kinders is, hou dit eerder by ‘n partytjie venue/parkie waar daar genoeg spasie vir almal is.
  • As dit by ‘n venue is waar daar ‘n restaurant is kan hul vir hulself bestel en betaal. ‘n Piekniek waar elk sy eie mandjie voorsien is ook lekker.
  • By die Kerspartytjie hoef jy geen Pienkvoet-Pret aktiwiteite te doen nie. As dit by jou huis gehou word kan jy die gewone sensoriese stasies en water aktiwiteite uitpak, maar die idee is eerder om net om te ontspan en saam met jou ma’s te kuier.
  • Nooi gerus uitstallers vir die dag, vra hul ‘n fooi en gebruik dit om jou venue huur of ekstras soos ‘n springkasteel of fotograaf te betaal.
    Lekker Kersfeesmusiek skep altyd ‘n heerlike atmosfeer.
  • Gee vroegtydig die datum deur. Gebruik die uitnodiging op Dropbox.
  • Alle onkostes word deur die ouers betaal, behalwe as die partytjie ‘n klas vervang.
  • Iemand kan ‘n Kersvaderpak aantrek en die geskenk-of-lekkergoedpakkies uitdeel. (LET WEL dat party babas nogal bang is vir Kersvader)
  • Moet asb nie dat ouers nog ekstra geskenke aankoop vir kinders nie. Elk kan ‘n pakkie eetgoed kry of ma’s kan ‘n piekniekmandjie pak.
    ‘n Fotograaf kan gereël word om foto’s te neem op die dag.
  • Elke kind wat aan die einde van die jaar weggaan, ontvang ‘n “maatjie-sertifikaat”. (Onder sertifikate op Dropbox)
  • Dit is nie nodig of verpligtend om ‘n gradeplegtigheid te hou vir maatjies wat kleuterskool toe gaan nie.

Kersfeesgeskenk: Pienkvoet-Pret Playlist

  • VERPLIGTEND: Elke jaar gee ons tydens die Kerspartytjie vir elke kind as ‘n geskenk ‘n playlist met die musiek wat jy deur die jaar by die klas gebruik het. Gewoonlik was dit ‘n Cd maar nie almal gebruik meer Cd’s nie.
  • CDs:  Jy kan ‘n Cd met al die musiek op vir die ma’s gee. (Vind ontwerp onder ontwerpe). Ma’s moet dit dan self gaan oorsit op ‘n “memory stick”of aflaai op ‘n rekenaar. Hierdie Cd mag nie verkoop word nie, hul kry dit as geskenk.Kontak gerus vir Ronelle ronelle@videoafrica.co.za ( 011 789 6502) , Chevaughn by chevaughn@spdesign.co.za (011-3393064) of Pieter pvdbergh@live.co.za (0824509452) wat hiermee kan help. Jy stuur jou playlist via Dropbox en Cd’s word dan gesny en gecopy. Hul druk jou logo bo op die Cd, of gebruik die 2024 plakker hier.
    Die ideaal sal wees om eerder jou musiek op ‘n “memory stick”/USB vir elke ma te gee, maar dit werk duur uit .Laat weet asb as jy weet van ‘n verskaffer wat dit vir ons grootmaat vir ‘n goeie prys kan gee.
  • WAT AANBEVEEL WORD:
    Ek het ‘n generiese playlist gemaak met ‘n klomp oulike liedjies. Jy gee dan vir elke ma net hierdie QR code, mooi gedruk op karton en dan dien dit as hul geskenk en hul musiek vir die jaar. (Sien onder Playlist kaartjie met QR code.)

Playlist kaartjie met QR code

CD plakker

Idees wat jy in die klas kan doen:

Kersboom uit roomysstokkies wat hul kan versier

Laat hul ‘n kersboom versier

Speel met rooi en groen jellie

Kersballe op toiletrolle pak

Kersballe in eierhouers pak

Kersfees- wasgoedpennetjies aftrek

Gee vir elk pypskoonmakers, krale en laat hul dan die“Candy cane” maak

Versier die kersboom

Versier die kersboom

Gebruik die template van die Kersboom onder aktiwiteite en laat hul kolle of pom poms op die lyne plak

Gebruik die template van die geskenke onder aktiwiteite, lamineer en knip deur. Gee vir elk om self te bou. Knip vir die groter kinders in 4 dele en jonger kinders in 2 dele.
Alternatiewelik kan jy al 4 prente vir hul gee met nog ‘n stel van elk om by die maatjie te pas.

Gebruik die template van die geskenke onder aktiwiteite, lamineer en knip deur. Gee vir elk om self te bou. Knip vir die groter kinders in 4 dele en jonger kinders in 2 dele.
Alternatiewelik kan jy al 4 prente vir hul gee met nog ‘n stel van elk om by die maatjie te pas.

Lamineer die prentjies van die elfies en kersvader. Knip in die helfte deur. Laat kinders die regte maatjies pas.

Monya se oulike aktiwiteit: Knip 2 van elk geskenkpapier blokkies en pas bymekaar


Wasgoedpennetjies van Kersfees papierborde aftrek

Versier die kersboom

Bou 'n takbok uit roomysstokkies

Maak Kersvader koekies

Versier die kersboom

Plak blare op die kersboom

Maak 'n takbok

Maak kersboomversierings uit ou CD's

Kersboom papierbord spiraal

Maak kersboompies uit waatlemoene

Maak sterretjies uit waatlemoene

Maak 'n Kersboom bordjie eetgoed

Lamineer en plak die Kersboom template op ‘n bierboks. Sny gate in en laat baba balle deurgooi.

Trek 'n Kersboom patroon op 'n skoendoos of bierboks. Laat hul met gholfpennetjies gate op lyne druk of maak gaatjies waar deur hul pom poms kan gooi.

Maureen se oulike aktiwiteit met verf-kaartjies

Sit kersfeesballe in eierhouers of muffinpanne soos Marilee

Sit kersfeesballe in eierhouers of muffinpanne soos Marilee

Geskenkstrikke van die muur of skinkbord aftrek

Verf klippe en gebruik as instrumente of laat 22-36 mnde dit op lepels dra

Aktiwiteite met Kersfees tinsel en Kersfeesliggies

Aktiwiteite met Kersfees tinsel en Kersfeesliggies

Marilee

Marilee

Marilee

Vir jou 3-6 maande klas

Vir jou 3-6 maande klas

Gebruik die template van die Kersvader gesig onder aktiwiteite. Lamineer en sit op ‘n skinkbord vir elk. Spuit skeerroom op die baard en laat hul smeer met hul handjies.
Of laat die 22-36 maande groep wattebolle, popcorn of stukkies spons op die baard plak. Hul kan ook klei in slangetjies rol en dit op die baard pak.

Idees met springmielies

Idees met springmielies

Oulike aktiwiteite met dennebolle, pom-poms/watte en blinkers

Oulike aktiwiteite met dennebolle, pom-poms/watte en blinkers

Kersbome met handafdrukkie

Monya se oulike aktiwiteite

Monya se oulike aktiwiteite

Monya se oulike aktiwiteite

Monya se oulike aktiwiteite

Gebruik die Kersvader template onder aktiwiteite. Lamineer, knip uit en plak stewig vas op ‘n stokkie of strooitjie. Gebruik binne in ‘n koeldrankglasie en speel “waar’s hy, daars hy! “met 3-6 en 7-12maande groepe

Gebruik die Kersvader template onder aktiwiteite. Lamineer, knip uit en plak stewig vas op ‘n stokkie of strooitjie. Gebruik binne in ‘n koeldrankglasie en speel “waar’s hy, daars hy! “met 3-6 en 7-12maande groepe

Yolandi in Potch se idees

Yolandi in Potch se geskenksakkies

Yolandi in Potch se idees

Yolandi in Potch se idees

Oulike Kerspartytjies al gehou

Oulike Kerspartytjies al gehou

Oulike Kerspartytjies al gehou

Oulike Kerspartytjies al gehou

Marilee se Kerspartytjie

Marilee se Kerspartytjie

Maryna se Kerspartytjie

Maryna se Kerspartytjie

Maryna se Kerspartytjie

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Kerspartytjie idees

Bestel jou vilt Kersboom by Franci en doen as ‘n aktiwiteit in die klas

Oulike Kerspartytjies al gehou

Maritza se CD

Kaartjies

 

Druk uit, lamineer en gee saam met ‘n blommetjie, stukkie spekboom of bietjie saadjies.