Please note: due to the national lockdown all orders will only be shipped every Tuesday & Thursday. Thank you for your patience & understanding.

Pienkvoet-Pret gaan wildtuin toe – pakket 3

R112.00

Kom saam met Pienkvoet-Pret wildtuin toe met hierdie prettige digitale aktiwiteitpakket saamgestel met ‘n fokus op jou kleintjie se ontwikkeling. Elke pakket bevat ‘n verskeidenheid digitale en aflaaibare aktiwiteite vir jou kleintjie om te geniet.

Ons pakette is saamgestel vir kleintjies in die volgende ouderdomsgroepe:

3 – 6 maande

7 – 12 maande

13 – 21 maande

22 – 36 maande

Clear
SKU: N/A Category:

Additional information

Ages

3 – 6 maande, 7 – 12 maande, 13 – 21 maande, 22 – 36 maande

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pienkvoet-Pret gaan wildtuin toe – pakket 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.