wat is pienkvoet-pret?

Pienkvoet-Pret bied al vanaf 2000 uitstekende Afrikaanse mamma-en-baba/kleuter ontwikkelings & stimuleringsklasse aan. Die aandag, liefde en sorg wat elke ‘franchise’ eienaar aan haar ouers bied, maak van Pienkvoet-Pret ‘n baie prettige en besondere afspraak. English moms and babies more than welcome!

nuut op die rakke…

Showing 4–6 of 59 results

besoek ons blog…

Lente Lekkerte – Blommepret DIY

Lente Lekkerte – Blommepret DIY

Knip die blompatrone uit. Gee vir jou peuter 4 pom-poms of knope en 4 gesnyde strooitjies,  vuurhoutjies of tandestokkies en laat hy die blompatroon probeer pak soos op die prentjie. So oefen ons die fyn spiertjies en hand-oog koordinasie. Laai jou gratis...

Gratis Vrouemaand geskenkkaartjies

Gratis Vrouemaand geskenkkaartjies

Mammas, laat daardie vriendin wat altyd daar is vir jou en jou aanmoedig en inspireer, spesiaal voel hierdie Vrouemaand met ‘n geskenkie en een van ons gratis geskenkkaartjies. Laai nou jou gratis Vrouemaand geskenkkaartjies af! Laai jou gratis ontwerp hier af

Gratis wegneemkoffie plakker

Gratis wegneemkoffie plakker

 Mammas, bederf ‘n vriendin hierdie maand met ‘n wegneemkoffie … “women’s month edition!” Al wat jy hoef te doen is om ons gratis koffie/tee plakker aft e laai, te druk, uit te sny en op ‘n wegneemkoffie te plak. Hierdie is die perfekte manier om ‘n vrou wat jou...

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.