Mammas, gebruik hierdie maklike resep vir klei en ons gratis reënboog ontwerp om jou pienkvoet se handspiertjies te versterk en te leer van kleure.

Meng die bestanddele saam om ‘n lekker klei te vorm:

2k Meelblom, 
30ml Aluim (kry by apteek)  
125ml Sout       
75ml Vaseline   
350-375ml Kookwater . 

Maak 5 balle klei en meng rooi, oranje, groen, blou en pers geel en groen voedselkleursel in die onderskeie balle klei. Laat jou pleuter die klei in slangetjies rol en op die reënboog se lyne plak. Hierdie oefening maak die handspiertjies sterk en kan ook gebruik word om jou peuter kleure te leer.

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.