Knip die blompatrone uit. Gee vir jou peuter 4 pom-poms of knope en 4 gesnyde strooitjies,  vuurhoutjies of tandestokkies en laat hy die blompatroon probeer pak soos op die prentjie. So oefen ons die fyn spiertjies en hand-oog koordinasie.

Laai jou gratis blommepret-patrone hier af

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.