Mammas, laat jou kleintjie van vorms leer met hierdie prettige (en gratis) sneeuman aktiwiteit! Kleuters (2 jaar en ouer) sal hulself gate uit geniet terwyl hulle speel-speel leer hoe om vorms uit te ken en hul visuele diskriminasie ontwikkel.

Laai jou GRATIS aktiwiteit her af:

[download id=”138649″]

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.