🌈🌈🌈 #rainbowsofhope

Mammas van wat ons kon uitvind het hierdie inisiatief begin deur ‘n seuntjie wat ‘n prentjie van ‘n reënboog geteken het en geplak het op hul venster, as ‘n simbool van hoop.

Toe ons sien hoe hierdie inisiatief begin in Suid-Afrika het dit ons harte geraak, juis omdat ons logo se reënboog hoop simboliseer. 

Moet nie hoop verloor nie, ons sal hierdeur kom!

Ons het ook vir jul gratis “templates” ontwerp met ons logo, vir jou kleintjie om te kleur. Laai gerus ons “templates” hier af.

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.