Gratis Pienkvoet-Pret Vorms Flitskaarte

Leer jou pienkvoet van vorms met Pienkvoet-Pret se gratis flitskaarte ... sy kan op haar eie daardeur blaai of julle kan saam speel, leer en lag.

Hierdie flitskaarte is perfek vir enige ouderdom ... al wat jy hoef te doen is om Pienkvoet-Pret se gratis flitskaarte af te laai:

Gratis Vorm Flitskaarte (99 downloads)

Daarna kan jy dit laat druk so groot soos die palm van jou hand en laat lamineer. Knip ook die hoekies van jou flitskaarte rond.

Sluit aan by ons maandlikse nuusbrief om in al die nuutse Pienkvoet DIYs, nuus en raad te deel.

Ander Pienkvoet-Pret DIYs waarvan jy sal hou:

Gratis flitskaarte & Geluide vir enige ouderdom

Gratis Valentynsmaand DIY vir jou en jou kleinding

DIY vir 7 – 18 maande – Eierhouer & oorstokkies

 

No Comments Yet.

Leave a comment

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better