by PienkvoetPret | Apr 22, 2022 | Uncategorised
Byt word gesien as normale gedrag vir kinders tussen 0 en min of meer 2 jaar oud. Maar, alhoewel hierdie gedrag as “tipies” of “normaal” vir hierdie ouderdomsgroep gesien word, beteken dit nie dat dit AANVAARBARE gedrag is nie en daarom moet...
by PienkvoetPret | Feb 14, 2022 | Uncategorised
Content provided by Mental Health Foundation. Visit www.mentalhealth.org.uk
by PienkvoetPret | Jan 28, 2022 | Uncategorised
Mammas, hier is ‘n gratis dokument om jou te help met vars idees vir jou kleinding se kosblik!
by PienkvoetPret | Jan 11, 2022 | Uncategorised
Reeds vanaf Junie 2000 bied ons die beste, beproefde program aan! Vir 21 jaar lank leer ons babas al spelende. Kom kyk self!Die lewe is so gejaagd. 90 minute per week alleen saam met jou kind is nie te veel gevra nie? Gun dit vir julle.Ons weet jy is bekommerd en jy...
by PienkvoetPret | Apr 2, 2021 | Uncategorised
Mammas, om Paasnaweek te vier (en die lewe vir julle makliker te maak) deel ons met julle ‘n GRATIS Paasfees inkleurblaaie om te doen saam met jul ouer pienkvoet maatjies … Voordele van inkleur: fynmotoriese vaardighedeHand-Oog koördinasieBou konsentrasie en...
by PienkvoetPret | Feb 24, 2021 | Uncategorised
Elke mamma hunker na ’n aand se rustigheid sonder die bekommernis dat hul kleinding dalk in die nag wakker sal word. Die gevoel van onsekerheid laat haar vrae vra soos: Gaan ons weer vannag sleg slaap? Hoe moet ek dit hanteer? Doen ek iets verkeerd? Gaan ons net...
Recent Comments