Category Archives: Blog

Kom ons maak lemonade!

Dis somer en wat kan nou beter wees as om yskoue lemonade te maak? Wie weet? Dalk maak jou Pienkvoet sommer ekstra sakgeld vir daai see-vakansie wat om die draai is!

Stout of tassensitief?

Reneé Peters is 'n Arbeisterapeut in Pretoria met 'n spesiale belangstelling in sensoriese prosseserings-probleme. Kontak gerus vir Reneé op reneepeters.ot@gmail.com indien jy vermoed dat jou Pienkvoet arbeidsterapie nodig het.

Pêrels van wysheid vir blink tandjies

Deur - Marina Tromp, Pienkvoet-Pret Faerie Glen Franchise Eienaar Lank, lank gelede was ek ‘n mondhigiënis of tande tannie voor ek 'n Pienkvoet-Pret tannie geword het. Ek was vir tien jaar in praktyk en het 'n groot liefde vir tandheelkunde. Dit was vir my opvallend hoe min oor die onderwerp beskikbaar is veral vir die ouderdomsgroep 3mnde-3jaar...

Pienkvoet en Mamma Doen-dit-self Chevron Projek

Deur - Elmarette Richter, Pienkvoet-Pret Midstream Franchise Eienaar Ek is nog altyd stout vir 'n DIY projek! Ek is mal oor die uitdaging en dit is nog lekkerder as dit iets is wat herwin is. Maar as 'n mamma raak dit moeilik om DIY tipe projekte aan te pak. Ek het dus begin om my projekte...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better