Category Archives: Blog

Vandag is die dag! Pienkvoet-Pret Dagbeplanner

Dis soms moeilik om alles wat ‘n ma moet doen in een te dag in te pas. Wees pro-aktief en sit 15 minute op sy voor jy gaan slaap of wanneer jy opstaan om jou dag te beplan. Dit kan die wêreld se verskil maak en jou help om jou prioriteite vir die dag te...

Bly jonk in 2018

Bly jonk met hierdie pret familie aktwiteite Onthou jy nog die dae voor jy 'n mamma was? Daai tyd toe jy altyd geglo het jy gaan die pret mamma wees. Jy weet, die een wat met die Cowboy-hoed en speel-speel geweer rondhardloop en saam die rooi Indiane soek en skiet!   Maar toe gebeur daar iets. Iewers het...

Welkom Pienkvoet-Pret Irene!

Ons is so opgewonde om aan te kondig dat Pienkvoet-Pret nou ook 'n tak in die Irene omgewing gaan hê! Lees gerus meer oor ons nuwe franchisee Elsabe en haar drome vir haar nuwe tak wat sy deure in 2018 gaan open.

Ontmoet Pienkvoet-Pret Serengeti se eienaar

Ons is só opgewonde om ons Pienkvoet-Pret Serengeti eienaar aan julle voor te stel. Ons weet sy gaan diep spore in die pienkvoete en mammas wat haar tak gaan besoek trap! Sterkte Natalie!

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better