by PienkvoetPret | Apr 11, 2022 | Blog
Tandekry is wraggies nie vir sissies nie! Dit kan vir die baba/ peuter wat tande sny sowel as die ouers ewe uitdagend wees. Daar is 5 stadiums van tandekry wat met 20 primêre babatandjies begin. Babas begin gewoonlik hul eerste tandjies rondom 6 maande sny,...
by PienkvoetPret | Apr 4, 2022 | Blog
Wanneer jou 1-jaar oue kind skree vir ‘n lekkerny of kos rondgooi is dit baie moeilik om te weet HOE mens dit moet hanteer. Dit kan mos nognie nodig wees om ‘n 1-jarige al te moet dissiplineer nie, of kan dit??? Terwyl taktieke soos “time out” of die...
by PienkvoetPret | Apr 2, 2021 | Blog
Mammas, vandag bederf ons julle met GRATIS Paasfees Pret! INSTRUKSIES: Prettige Paasfees aktiwiteite vir die kleintjies Plak plakkers op die kolle in die kruis. (Laai hier af)Laat jou kleinding gom op die Paaseier kolle smeer en verskillende teksture in elke kol plak...
by PienkvoetPret | May 14, 2020 | Baba, Blog, Mamma
Salome van Wyk Spelterapeut & Eienaar van Flourish BEd(UP) BEd Hons(UP) MA Psych(NWU) Volg haar op Sosiale Media Mammas, in ons eerste Mamma Siesta (ons “live” gesprekke op instagram waar ons met kenners gesels oor die onderwerpe waaroor julle ons die...
by PienkvoetPret | May 8, 2020 | Blog
Pappas, Dinsdag het ons met julle ‘n maklike blompot Moedersdag DIY gedeel wat jou kleintjie kan maak vir mamma. Vandag deel ons nog ‘n maklike idee …ons tweede wenk en DIY . Maak vir mamma ‘n pragtige Sonskyn DIY Moedersdagkaartjie … STAP 1: Laai jul...
by PienkvoetPret | May 7, 2020 | Baba, Blog, Mamma
Salome van Wyk Spelterapeut & Eienaar van Flourish BEd(UP) BEd Hons(UP) MA Psych(NWU) Volg haar op Sosiale Media Mammas, in laas week se Mamma Siesta (ons “live” gesprekke op instagram waar ons met kenners gesels oor die onderwerpe waaroor julle ons...
Recent Comments