Blog

Gratis flitskaarte & Geluide vir enige ouderdom

Flitskaarte is ‘n baie prettige manier om jou kleinding te leer van geluide... sy kan op haar eie daardeur blaai of jy kan saam haar geluide maak en haar laat uitwys watter flitskaart die geluid maak. Flitskaarte is perfek vir enige ouderdom ... al wat jy hoef...

DIY vir 7 – 18 maande – Eierhouer & oorstokkies

Dis soms moeilik om te dink aan maniere om jou kleintjie besig te hou by die huis, en ons weet hoe jy voel! Jy wil hê sy moet die meeste uit haar speeltyd kry , en leer terwyl sy speel ... maar jy weet nie presies watter aktiwiteite reg is hiervoor nie en jy kan...

Vandag is die dag! Pienkvoet-Pret Dagbeplanner

Dis soms moeilik om alles wat ‘n ma moet doen in een te dag in te pas. Wees pro-aktief en sit 15 minute op sy voor jy gaan slaap of wanneer jy opstaan om jou dag te beplan. Dit kan die wêreld se verskil maak en jou help om jou prioriteite vir die dag te...

Ontmoet Maureen ons nuwe Upington Pienkvoet-Pret eienaar

Om ‘n ma te wees vandag is nie maklik nie. Hierdie realiteit het my getref soos ‘n blerts pampoen-Purity in die gesig. Ek het in ‘n nuwe dorp gesit met ‘n kleuter van 2 jaar en ‘n babalyf van 3 maande. My man het op daardie stadium weg van die huis af gewerk...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better