Recent Posts by Anelia Prinsloo

Ontmoet Pienkvoet-Pret Serengeti se eienaar

Ons is só opgewonde om ons Pienkvoet-Pret Serengeti eienaar aan julle voor te stel. Ons weet sy gaan diep spore in die pienkvoete en mammas wat haar tak gaan besoek trap! Sterkte Natalie!

‘n Babakamer uit die modeboeke

Die keuses en opsies is amper so lank as die lys name wat jou skoonma vir die nuwe baba voorstel, so ons het die hulp van plaaslike kenner Chrisinda Viljoen van Hello Dolly Designs ingeroep om so bietjie raad aan te bied oor wat sjiek en wat "schlep" is. 

Ellisras is in die tweede kwartaal aan ons oulike franchisee Anita van Staden voorgestel. Ons het die oulike aanwins vir Pienkvoet-Pret gevra om ons so bietjie van haarself te vertel.

Recent Comments by Anelia Prinsloo

No comments by Anelia Prinsloo yet.

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better