Recent Posts by Marike

Paasfees DIY kompetisie

Wen een kwartaal gratis by Pienkvoet-Pret ... al wat jy hoef te doen is hier aan te sluit by ons nuusbrief:

Pienkvoet-Pret bied heerlike en omvattende stimulasie klasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik...

Ontmoet Jani, die nuwe Pienkvoet-Pret tannie in Stellenbosch

Ek glo heelhartig dat ons lewens nie bestaan uit eindbestemmings nie, maar uit verskillende reise en avonture. My reis het al ‘n paar draaie en kronkels gemaak, tye van aanpassing, groot vreugde, sukses, leer en ook van weer probeer. Die Here se genade en liefde is die goue draadjie wat my reise aanmekaar weef. My Pienkvoet-Pret...

Gratis Pienkvoet-Pret Vorms Flitskaarte

Leer jou pienkvoet van vorms met Pienkvoet-Pret se gratis flitskaarte ... sy kan op haar eie daardeur blaai of julle kan saam speel, leer en lag. Hierdie flitskaarte is perfek vir enige ouderdom ... al wat jy hoef te doen is om Pienkvoet-Pret se gratis flitskaarte af te laai: [download id="3948"] Daarna kan jy dit laat druk so...

Gratis Valentynsmaand DIY vir jou en jou kleinding

Valentynsdag is om die draai, en ons het die perfekte aktiwiteit vir jou en jou kleinding! Hierdie aktiwiteit fokus nie net op jou pienkvoet se fyn motoriese ontwikkeling nie maar sal ook vir julle die geleentheid bied om kwaliteittyd saam te spandeer en te lag terwyl julle saam leer en speel. Wat julle benodig:
  1. Gom
  2. Pom-poms
  3. Pienkvoet-Pret...

Recent Comments by Marike

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better