wat is pienkvoet-pret?

Pienkvoet-Pret bied al vanaf 2000 uitstekende Afrikaanse mamma-en-baba/kleuter ontwikkelings & stimuleringsklasse aan. Die aandag, liefde en sorg wat elke ‘franchise’ eienaar aan haar ouers bied, maak van Pienkvoet-Pret ‘n baie prettige en besondere afspraak. English moms and babies more than welcome!

nuut op die rakke…

Showing 55–57 of 59 results

besoek ons blog…

Lente Lekkerte – Wie se skaduwee is hierdie?

Lente Lekkerte – Wie se skaduwee is hierdie?

Laai jou pienkvoet se gratis aktiwiteit af en knip die prentjies uit en help jou peuter om dit by die regte plek te pak.  Vat een prentjie weg en vra jou peuter of hy kan onthou watter voorwerp nou weg is. Herhaal dit met al die prente. Sodoende oefen ons jou peuter...

Pret met klei

Pret met klei

Mammas, gebruik hierdie maklike resep vir klei en ons gratis reënboog ontwerp om jou pienkvoet se handspiertjies te versterk en te leer van kleure. Meng die bestanddele saam om ‘n lekker klei te vorm: 2k Meelblom, 30ml Aluim (kry by apteek)  125ml...

Due to the national lockdown orders will only be shipped twice a week, every Tuesday and Thursday.