Kinders wat byt is GEEN GRAP nie!

Kinders wat byt is GEEN GRAP nie!

Byt word gesien as normale gedrag vir kinders tussen 0 en min of meer 2 jaar oud. Maar, alhoewel hierdie gedrag as “tipies” of “normaal” vir hierdie ouderdomsgroep gesien word, beteken dit nie dat dit AANVAARBARE gedrag is nie en daarom moet...
Tandekry is GEEN GRAP nie!

Tandekry is GEEN GRAP nie!

Tandekry is wraggies nie vir sissies nie!  Dit kan vir die baba/ peuter wat tande sny sowel as die ouers ewe uitdagend wees.   Daar is 5 stadiums van tandekry wat met 20 primêre babatandjies begin. Babas begin gewoonlik hul eerste tandjies rondom 6 maande sny,...
Hoe dissiplineer ek my baba / peuter?

Hoe dissiplineer ek my baba / peuter?

Wanneer jou 1-jaar oue kind skree vir ‘n lekkerny of kos rondgooi is dit baie moeilik om te weet HOE mens dit moet hanteer.  Dit kan mos nognie nodig wees om ‘n 1-jarige al te moet dissiplineer nie, of kan dit???  Terwyl taktieke soos “time out” of die...