by PienkvoetPret | Sep 30, 2020 | Uncategorised
Gebruik knope, plakkers of pom-poms en plak op die kolle van die skoenlapper om meer van kleure te leer! Laai jou skoenlapper hier af
by PienkvoetPret | Sep 14, 2020 | Uncategorised
Laai jou pienkvoet se gratis aktiwiteit af en knip die prentjies uit en help jou peuter om dit by die regte plek te pak. Vat een prentjie weg en vra jou peuter of hy kan onthou watter voorwerp nou weg is. Herhaal dit met al die prente. Sodoende oefen ons jou peuter...
by PienkvoetPret | Sep 6, 2020 | Uncategorised
Mammas, gebruik hierdie maklike resep vir klei en ons gratis reënboog ontwerp om jou pienkvoet se handspiertjies te versterk en te leer van kleure. Meng die bestanddele saam om ‘n lekker klei te vorm: 2k Meelblom, 30ml Aluim (kry by apteek) 125ml...
by PienkvoetPret | Sep 6, 2020 | Uncategorised
Knip die blompatrone uit. Gee vir jou peuter 4 pom-poms of knope en 4 gesnyde strooitjies, vuurhoutjies of tandestokkies en laat hy die blompatroon probeer pak soos op die prentjie. So oefen ons die fyn spiertjies en hand-oog koordinasie. Laai jou gratis...
Recent Comments