Monthly Archives: March 2019

Ontmoet Jani, die nuwe Pienkvoet-Pret tannie in Stellenbosch

Ek glo heelhartig dat ons lewens nie bestaan uit eindbestemmings nie, maar uit verskillende reise en avonture. My reis het al ‘n paar draaie en kronkels gemaak, tye van aanpassing, groot vreugde, sukses, leer en ook van weer probeer. Die Here se genade en liefde is die goue draadjie wat my reise aanmekaar weef. My Pienkvoet-Pret...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better