Monthly Archives: October 2018

Ontmoet Maureen ons nuwe Upington Pienkvoet-Pret eienaar

Om ‘n ma te wees vandag is nie maklik nie. Hierdie realiteit het my getref soos ‘n blerts pampoen-Purity in die gesig. Ek het in ‘n nuwe dorp gesit met ‘n kleuter van 2 jaar en ‘n babalyf van 3 maande. My man het op daardie stadium weg van die huis af gewerk...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better