Monthly Archives: September 2017

Ontmoet Pienkvoet-Pret Serengeti se eienaar

Ons is só opgewonde om ons Pienkvoet-Pret Serengeti eienaar aan julle voor te stel. Ons weet sy gaan diep spore in die pienkvoete en mammas wat haar tak gaan besoek trap! Sterkte Natalie!

Liedjies van ons erfenis

Die FAK, tannie Carike, Sonja Herholdt, ag die lys is eintlik té lank om op te noem. Ons het so paar van ons gunstelinge gekies. Kyk of jy hulle nog ken en onthou?

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better