Monthly Archives: April 2017

Hoe kan jy meer tyd saam met jou kinders spandeer?

Ons  leef in ‘n tyd waar elke sekonde tel en dis baie skaars dat ‘n huishouding op net een salaris kan oorleef nie. Beteken dit dan dat ons hulle nie lief het as ons dagboeke vol is nie? Beslis nie! So hoe kan ons kwaliteit tyd met ons kinders spandeer? Veral omdat dit ‘n groot...

When do I need to take my baby to the doctor?

Sometimes it’s hard to tell when to take your baby to the doctor. Going to the doctor is very expensive and you can’t take your baby to the doctor for just a sniffle. It could be caused by many things such as a reaction to an immunization or a simple cold. So when should I book...

Stop die bakleiery!

Elke mamma weet dat ‘n bakleiery tussen boeties of sussies jou grys hare kan gee. En dikwels is ons nie seker hoe om dit te hanteer nie. Dr Judi Smetana gooi ‘n bietjie lig op die onderwerp. Sy sê dat ouers in gedagte moet hou dat kinders (tot en met 7 jaar) regverdig beskou as...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better