Monthly Archives: March 2017

“Vinnig” gym by die huis

Jy hardloop alreeds heeldag agter jou pienkvoet aan, maar kom ons wees eerlik met mekaar; dis nou nie gelykstaande aan deur jou naaste Virgin Active se deur stap nie. En watter mamma het nou vrye tyd om nog by die gym ook uit te kom? Ons het ‘n paar wenke hoe jy jou eie “vinnige”...

Kom ons het bietjie pret! Hoe vêr kan jy sien?

“Ek sien met my kleine, kleine ogies ‘n…” Dis ‘n speletjie wat ons van ons kinderjare onthou en een wat van een generasie tot die volgende oorgedra is. Maar kom ons vat dit so ‘n trappie verder. Hoe vêr kan jy regtig sien? Hierdie vaardigheid word behoorlik getoets wanneer mens deur ‘n wilds reservaat ry,...

Help! My pienkvoet kry tande.

Wanneer jou pienkvoet tande kry voel jy moeg (uiters moeg!) en magteloos. Want hoe dan nou eet sonder tande J? Tande kry begin gewoonlik rondom ses maande, maar dis glad nie vreemd vir jou pienkvoet om alreeds op die ouderdom van drie maande hulle eerste tandjies te kry nie. Daar was al selfs gevalle waar...

‘n Woordje Vanaf ons Franchise van die Maand

Moederskap is moeilik, veral as jy nie ’n netwerk het nie.  Ek het besluit dat ek in Junie 2009 met my mooie seuntjie, Luke, by Pienkvoet-Pret Centurion aan te sluit.  Die vriendinne en geselskap elke week is net wat my nuwe moederhart nodig gehad het en ons Pienkvoet tannie was net ’n steunpilaar, in terme...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better