Monthly Archives: December 2016

“Sit dit af, sit dit af!” Wat is te veel TV?

Daar’s darem niks so lekker soos om voor die TV in te skuif vir ‘n goeie fliek nie en dis veral lekker om saam met die kinders te kyk en hul reaksies te geniet. Maar wees versigtig; alhoewel TV definitief sy voordele het, moet daar riglyne wees. TE veel van enigiets is nie goed nie....

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better