Monthly Archives: November 2016

My kind se vrese: wanneer moet ek begin bekommerd raak?

Kinders het baie vrese en sal verander soos hul groot word. Volgens ‘n onlangse studie het 43% van alle kinders het verskillende vrese soos die donker, diere, die weer, vuur en inbrekers. Hierdie vrese kan wissel van effens tot baie intens. So, wanneer moet jy as ouer bekommerd begin raak? Soms kan vrese so oorweldigend word...

The benefit of healthy fears

Fear is a very negative concept in our culture. While there are plenty of unhealthy and irrational fears out there, fear actually stems from a more primal place that is crucial for our survival. Our fight-or-flight response is biologically imprinted and has been imprinted into our DNA for thousands of years. But in modern times...

Lisa sê dankie vir Pienkvoet-Pret!

My naam is Lisa Linde. Ek is die mamma van twee pragtige dogtertjies 5 en 7 jaar oud. Ek kom uit die onderwys en het 13 jaar by Grey College se Graad R skool gegee. Ek het die onderwys verskriklik geniet, maar my twee dogtertjies het alles kom verander. Ek het gevoel ek is heeldag...

Jou kleinding se vrese & hoe om dit te hanteer.

Die donker Die fondasie van jou kleinding se vrees lê in die feit dat hy nie kan sien wat daar buite is nie en hy voel onbeskermd in die donker. Gee jou kind beheer; leer hom om die ligte in die huis aan te sit en gee vir hom ‘n nagliggie wat hy self kan stel....

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better