Monthly Archives: September 2016

Musiek en die kollektiewe “voel”.

pv_blog_sept3_newMusiek en biologie is saam geweef op die mees interesante patrone waaraan mens kan dink. Ons praat nie hier van basiese gehoor nie; ons praat van die uniekheid van die brein, sy interpretasies en die effek wat dit emosioneel en fisies op ons kan hê. In 1943...

The benefit of creative movement for children with special needs.

  pv_blog_sept2We all know that you can’t help but start moving when that rhythm and beat takes hold of you. After countless studies, it is undeniable that music and movement has tons of benefits – both emotionally and physically (some of these will be shared throughout the...

Pienkvoet Randburg: A Word from Evette

franchisee_of-the-month Hallo Pienkvoet-volgers Ek is Evette van den Berg, en is n plattelander nou gevestig in die stad!!! Ek is getroud, en ons is besig om die mooiste seuntjie van 6mnde aan te neem, so moederskap is heel nuut vir my!! Ek benodig ASAP n klomp mammas om...

Weet jy waar jou gunsteling kinderliedjie vandaan kom?

pv_blog_sept Daar word daagliks nuwe kinderliedjies geskryf en uitgereik, maar daar is net eenvoudig sekere kinderliedjies wat gunstelinge bly en van generasie tot generasie oorgedra word. Maar waar kom hierdie liedjies vandaan? Wat is hulle oorsprong en wat is die storie agter die liedjies wat so geliefd...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better