Monthly Archives: August 2016

Borrels blaas en baie ander blaas-pret

Blaas en borrel-speletjies ontwikkel nie net die mondspiertjies vir spraak nie, maar sommer ook 'n hele rits ander dele van die lyfie soos die rug-en-nekspiere.

Dis pret om te help

Ons “villages” lyk nie almal dieselfde nie en kan in die vorm van boeties en sussies, oumas en oupas, gemeenskappe of organisasies kom. Wat wel seker is, is dat hierdie “village vennootskappe” baie nodig is in die hedendaagse maltrap-rotresies-wêreld van vandag.

Witbank laat waai met die pret!

Elke Pienkvoet-Pret eienaar het hul eie storie oor hoe hul, hul weg tot in die Pienkvoet-Pret familie gevind het. Elria van Rooyen, eienaar van Pienkvoet-Pret Witbank se storie het by twee blou strepies en die blye tyding dat sy 'n mamma gaan word begin.

VRYF DAAI WINDJIES UIT!

Augustus is die winderige maand, maar hoe gemaak as hul in jou baba se magie vassit? Leer meer oor die verskillende metodes wat jy kan gebruik om jou baba se windjies uit te vryf.

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better