Monthly Archives: June 2016

Bly kalm en kom speel by Pienkvoet-Pret Montana

As jy vir Jolene Snyman soek kan ek jou aanraai om haar op een plek en een plek alleen te gaan soek. Net daar onder op die houtvloer van haar pragtige Pienkvoet-Pret tak in Montana, sommer so plat op haar agterstewe sal jy haar kry.

Confessions of an “almost” dad

In actual fact, I have no idea what I’m going to deal with. I believe no first-time parent really knows. And frankly, as a father-to-be, I’m not dealing with much at this stage. It’s like I’m sitting on the bench while my wife is scrumming against the All Blacks.

Pappas moet rof speel

Mammas is gedaan, aan die einde van die dag, want dis heeldag kindertjies grootmaak, kindertjies versorg, troos, help, leer, speel, wys en keer…(Pappas moet net nie nou ophou lees nie!!!) WANT … julle is ook gedaaaaaaaan na ‘n lang werksdag. MAAR… daar is niemand beter as die PAPPA om “rof “ te speel met sy kinders nie.

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better