Monthly Archives: April 2016

Pret vir klein en groot by Afrikaans Gaan Klein

Pienkvoet-Pret is die trotse GOUE borg van die nuwe kindermusieksensasie - Afrikaans Gaan Klein konsert. Ons Pienkvoet-Pret mamma het so bietje met Arno Jordaan gaan gesels oor wat die kleingoed en hul mammas kan verga en dit klink na GROOT pret!

Oulike ontbyt idees vir jou peuter

Tussendeur 'n das vir Pappa vou, papbakkies opruim en ‘n skooltas toeknip, gooi Mamma graag ‘n ogie oor - of eerder ’n oortjie op - die TV wanneer Ontbytsake uitgesaai word. Ja, Dawie Roodt en sy TV-span vergesel haar heel moontlik daagliks op die besigste (en belangrikste) tyd van die oggend! En ons almal weet...

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better