Monthly Archives: March 2016

Leer jou kleinding om te vergewe

Grootmense sukkel nog soms om te vergewe en te vergeet! Hoe dan nou gemaak as dit by jou Pienkvoet kom? Nolene Rust, gee oulike raad oor hoe om jou kleinidng reeds van kleins af te leer hoe om te vergewe. v

Wenke om jou kleinding voor te berei vir ’n boetie of sussie

Wenke om jou kleinding voor te berei vir 'n boetie of sussie - Deur Rhona Erasmus, mede-eienaar Pienkvoet-Pret Suid-Afrika Jy is swanger met jou TWEEDE babatjie (baie geluk!) maar die aanvanklike opwinding word vinnig vervang met ’n onsekere gevoel in jou hart…  Hoe gemaak met boetie/sussie nommer 1.  Hoe help mens jou kleinding met die koms...

Mamma wees is soms ‘n sirkus

Ons almal was al daar. Jy staan met een baba op die heup, jou peuter wat aan jou been hang, drie sakkies in een hand en 'n skopfiets in die ander. Vir 'n oomblik kyk jy vir jouself in die spieël en wonder hoekom jy nie eerder die rooi lipstiffie op jou mond eerder op jou neus gesmeer het nie. Ja, mamma wees is soms 'n sirkus!

Close
Please support the site
By clicking any of these buttons you help our site to get better